Iron Maiden

Iron Maiden
GenresNuwe golf van Britse heavy metal
Webwerfironmaiden.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Iron Maiden is 'n Engelse heavy metal musiekgroep vanaf Leyton, Oos-Londen, gestig in 1975 deur baskitaarspeler Steve Harris. Die groep het altesaam 38 albums, met 16 ateljeealbums.

Stigters van die Nuwe golf van Britse heavy metal, Iron Maiden het begin sukses behaal in die vroeë 1980s. Na klomp verandering van lede, het die musiekgroep tall VS en VK palitnum en goue albums gemaak.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search